Spaar met die finansiële jaareinde

Spaar met die finansiële jaareinde Vir meeste van ons is kersfees 2019 dalk ‘n dowwe herinnering, maar as jy nou spring kan jy dalk vir jouself ‘n vroeë kersgeskenk later vanjaar verwerf. Die belastingjaar eindig 29 Februarie 2020 – dit beteken dat enige bydraes tot belastingvoordelige spaarprodukte (o.a. uittree-annuïteite en belastingvrye spaarplanne) dadelik benut kan…

Read more

Ken die gevaartekens as dit by beleggings kom!

Ken die gevaartekens as dit by beleggings kom! Suid-Afrika is onlangs deur ’n reeks korporatiewe skandale geruk wat aandelepryse van maatskappye soos Steinhoff en EOH dramaties laat daal het. Beleggers wat aandele in beide maatskappye gekoop het van Januarie 2017 sou sowat 98% van hul kapitaal verloor het. Een van die grootste vrae wat die…

Read more

Gesondheid by die werk – MMR

Gesondheid by die werk – MMR Om gesond te bly in die kantoor kan uitdagend wees! Navorsing wys dat siekverlof in Suid-Afrika aanhoudend aan die styg is met bykans 4 miljoen werknemers wat in 2015 afwesig was by hulle werk as gevolg van siekte teenoor slegs 700 000 in 2000. ’n Kantoor-omgewing bestaan uit gedeelde…

Read more