Mediese afdeling van MMR raadpleeg werkers oor navrae
Mediese afdeling van MMR raadpleeg werkers oor navrae Mediese fondse en al die komplekse vrae wat daarmee saamgaan kan vir enige persoon ’n duister taak wees, maar MMR kan lig maak van enige onsekerheid daaroor. MMR Finansiële Dienste se mediese afdeling het met die jaarlikse Mediese Fonds Opedag op 8 Oktober, Matzikama Munisipaliteit werknemers ingelig…



