SFP Wealth Funksie – 10 Mei 2023 Gehou By Die Keldery, Vredendal
Op 10 Mei 2023 het SFP Wealth Vredendal-tak tydens ‘n spoggeleentheid by Die Keldery hul geëerde kliënte verras met uitmuntende gassprekers en ‘n heerlike middagete. Die sprekers het die plaaslike gemeenskap toegespreek oor die belangrikheid van spaar vir aftrede. Die aanbiedinge was juis insiggewend gewees omdat elke spreker uit ‘n ander oogpunt hierdie onderwerp bespreek…





















