BEGRAFNISDEKKING SPESIALE AANBOD
Bestaande mediesefonds- en korttermyn-kliënte van MMR kwalifiseer vir die volgende spesiale aanbod op begrafnisdekking :
Familie (18 – 64 jaar):
R15 000,00 familie-begrafnisdekking vir R85,00 per maand.
Geen wagperiode
(Familie sluit in: man, vrou en kinders onder 21 jaar)
Enkelpersoon (18 – 64 jaar):
Geen wagperiode
R15 000,00 begrafnisdekking vir R85,00 per maand.


