MEDIESE FONDSE – SPESIALE AANBIEDINGE
MMR bied die onderstaande spesiale aanbiedinge op uitgesoekte mediese fonds pakette. Klik op die relevante blokkie om meer inligting te sien.
MMR bied die onderstaande spesiale aanbiedinge op uitgesoekte mediese fonds pakette. Klik op die relevante blokkie om meer inligting te sien.
MMR bied raad oor die uitneem van ‘n nuwe mediesefonds of vervanging van u bestaande fonds. Ons opgeleide makelaars is spesialiste in hul veld en kan u van pasgemaakte raad voorsien gegrond op u en u familie se unieke behoeftes.
Ons gee ook raad oor die bestuur van u fonds om die beste uit u jaarlikse voordele te kry.
MMR en ons mediesefonds-makelaars is geakkrediteer om die volgende verskaffers te bemark:
U kan op die logo klik om die nuutste voordele van die onderskeie mediese fondse op hulle webtuiste oop te maak.
Indien u aan ‘n geslote mediese fonds behoort by u werkgewer, bv. GEMS, Bankmed of Motohealth, kan ons u steeds van advies bedien met die keuse van ‘n opsie om u behoeftes te pas.
Vir ‘n gratis konsultasie, kontak gerus enige van ons makelaars.

Laetitia Martins
Mediese Fonds Makelaar
CMS Akkreditasienommer BR24519
medies1@makelaars.co.za

Marlize Roux CFP®
Finansiële Beplanner
CMS Akkreditasienommer BR1371
marlize@makelaars.co.za
MMR Finansiële Dienste is geakkrediteer by die Raad op Mediese Skemas – akkreditasienommer ORG660 en is goedgekeur by die FSCA as ‘n verskaffer van finansiële dienste – FSP 12017. MMR Finansiële Dienste en sy adviseurs voldoen aan die “fit and proper” regulasies van die FSCA en onderskryf aan die beleid van “Treating Customers Fairly”.