PERSOONLIKE FINANSIËLE BEPLANNING
MMR, as kliëntedienskantoor van SFP Wealth, bied omvattende finansiële beplanning. Ons onafhanklike raadgewers bied pasgemaakte en holistiese raad vir u unieke omstandighede. Hierdie sluit raad en/of tussengangerdienste in, rakende:
- lewensversekering
- risikodekking
- beleggings
- aftreevoorsiening
- boedelbeplanning
Hetsy u pas begin werk het of naby aftrede is, ons raadgewers kan u bystaan deur u finansiële lewensplan.
Ons adviseurs is geakkrediteerde tussengangers vir die volgende verskaffers:
























