WERKNEMERSVOORDELE
MMR, as kliëntedienskantoor van SFP Wealth, bied aan u as werkgewer ‘n wye reeks produkte vir u werknemers.
Ons kan aan u besigheid se unieke behoeftes, sektor en grootte voldoen.
Ons adviseurs kan u bystaan met die volgende produkte vir u werknemers:
– PENSIOENFONDSE
– VOORSORGFONDSE
– ONGESKIKTHEIDS- EN LEWENSDEKKING
– SPAARPLANNE
– ANNUïTEITE
– BEGRAFNISDEKKING
Ons adviseurs is geakkrediteerde tussengangers vir werknemersvoordele by die volgende verskaffers:












