SFP Wealth Funksie – 10 Mei 2023 Gehou By Die Keldery, Vredendal

Op 10 Mei 2023 het SFP Wealth Vredendal-tak tydens ‘n spoggeleentheid by Die Keldery hul geëerde kliënte verras met uitmuntende gassprekers en ‘n heerlike middagete. Die sprekers het die plaaslike gemeenskap toegespreek oor die belangrikheid van spaar vir aftrede. Die aanbiedinge was juis insiggewend gewees omdat elke spreker uit ‘n ander oogpunt hierdie onderwerp bespreek…

Spaar met die finansiële jaareinde

Spaar met die finansiële jaareinde Vir meeste van ons is kersfees 2019 dalk ‘n dowwe herinnering, maar as jy nou spring kan jy dalk vir jouself ‘n vroeë kersgeskenk later vanjaar verwerf. Die belastingjaar eindig 29 Februarie 2020 – dit beteken dat enige bydraes tot belastingvoordelige spaarprodukte (o.a. uittree-annuïteite en belastingvrye spaarplanne) dadelik benut kan…