Korttermynversekering

MMR, as dienskantoor van SFP Wealth, bied u raad en oplossings vir u korttermynversekeringsbehoeftes.
Ons bied dekking vir die volgende:

– PERSOONLIKE LYNE-VERSEKERING
– KOMMERSIËLE LYNE-VERSEKERING
– LANDBOU-VERSEKERING
– MARINE VERSEKERING
– SPESIALISVERSEKERING
– TAXI-VERSEKERING
– PROFESSIONELE SKADELOOSSTELLINGDEKKING (P.I COVER)

Ons handel onder meer met die volgende verskaffers:

Vir ‘n gratis behoeftebepaling en kwotasie, kontak gerus enige van ons adviseurs:

Johan Potgieter
Korttermynspesialis
johan.potgieter@sfpwealth.co.za

Braam de Klerk
Finansiële Beplanner
braam.deklerk@sfpwealth.co.za

SFP Wealth, ‘n afdeling van Succession Financial Planning Advisory Services (Pty) Ltd. is ‘n goedgekeurde finansiële diensteverskaffer FSP 41158. SFP Wealth en sy adviseurs voldoen aan die “fit and proper” regulasies van die FSCA en onderskryf aan die beleid van “Treating Customers Fairly”.