Ken die gevaartekens as dit by beleggings kom!
Ken die gevaartekens as dit by beleggings kom! Suid-Afrika is onlangs deur ’n reeks korporatiewe skandale geruk wat aandelepryse van maatskappye soos Steinhoff en EOH dramaties laat daal het. Beleggers wat aandele in beide maatskappye gekoop het van Januarie 2017 sou sowat 98% van hul kapitaal verloor het. Een van die grootste vrae wat die…




