WERKGEWER ADMINISTRASIE

MMR bied aan werkgewers ‘n unieke eenstopdiens om hulle hele werksmag se mediese fondse, gap covers en mediese versekering te administreer. Ons neem die administrasielas van die werkgewer en verseker dat u werkers gelukkige en moeitevrye mediese fondsdekking geniet.

Vir meer navrae kontak gerus vir ons afdelingshoof, Laetitia Martins.

Laetitia Martins
Mediese Fonds Makelaar
CMS Akkreditasienommer BR24519
medies1@makelaars.co.za