Tannie Petro, Dankie vir al die hulp, ons sou verlore wees sonder tannie se raad.
Ek en Ernst het altwee sommer so saam by die ontvangsdame gesê
“toemaar ons vra net vir Tannie Petro, sy sal weet”